DANIËL 4:29
DANIËL 4:29 Die Boodskap (DB)
Twaalf maande later, terwyl hy op die daktuin van sy paleis in Babel rondgeloop het
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:29 Bybel vir almal (ABA)
'n Jaar later het Nebukadnesar op sy huis se plat dak geloop.
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Aan die einde van twaalf maande terwyl hy op die koninklike paleis van Babel rondwandel
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Na twaalf maande, terwyl hy op die dak van die paleis geloop het
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Teen die einde van die twaalfde maand was hy besig om rond te stap op die dak van die koninklike paleis in Babel.
Deel
Lees DANIËL 4