DANIËL 4:22
DANIËL 4:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
die boom is u, U Majesteit. U het groot en sterk geword, u grootheid raak selfs aan die hemel, u mag strek oor die hele aarde.
DANIËL 4:22 Bybel vir almal (ABA)
Koning, die boom is jy. Jy het koning van die hele aarde geword.
DANIËL 4:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dit is u, o koning, wat groot en sterk geword het, wie se grootheid toegeneem het en reik tot aan die hemel en u heerskappy tot aan die einde van die aarde.
DANIËL 4:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“is u, o koning, wat gegroei en sterk geword het. U grootheid het gegroei en tot aan die hemel gereik, en u heerskappy tot aan die einde van die aarde.
DANIËL 4:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is u, o koning, wat gegroei en sterk geword het, want u grootheid het gegroei en reik tot aan die hemel en u heerskappy tot aan die einde van die aarde.