DANIËL 4:11
DANIËL 4:11 Bybel vir almal (ABA)
Dit het baie groot en sterk geword, so groot dat dit aan die hemel geraak het. Al die mense op al die plekke kon die boom sien.
DANIËL 4:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die boom het groot geword en sterk, en sy hoogte het tot aan die hemel gereik, sodat hy tot aan die einde van die hele aarde sigbaar was.
DANIËL 4:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die boom het so groot en sterk geword dat sy top aan die hemel geraak het, en dit was oral op die aarde sigbaar.
DANIËL 4:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die boom het gegroei en sterk geword. Sy hoogte het tot aan die hemel gereik, en hy was sigbaar tot aan die einde van die hele aarde.
DANIËL 4:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die boom het gegroei en sterk geword, en sy hoogte bereik tot aan die hemel, en sy gesig tot aan die einde van die hele aarde.