DANIËL 4:10
DANIËL 4:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek het geslaap, en toe sien ek daar staan 'n boom in die middel van die aarde. Die boom was baie hoog.
DANIËL 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat nou die gesigte van my hoof op my bed betref — ek het gesien, en kyk, daar was 'n boom in die middel van die aarde, en sy hoogte was groot.
DANIËL 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Ek het hierdie visioen in my slaap gehad: “Toe ek kyk, sien ek 'n boom in die middel van die aarde, en dit was baie hoog.
DANIËL 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wat die visioene in my kop daar in my bed betref: Ek het gesien, kyk, daar was 'n boom in die middel van die aarde, en sy hoogte was geweldig.
DANIËL 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So was die gesigte van my hoof in my bed; Ek het gesien, en kyk, daar was 'n boom in die middel van die aarde, en sy hoogte was groot.