DANIËL 4:1
DANIËL 4:1 Die Boodskap (DB)
Koning Nebukadnesar het die volgende boodskap aan al die volke, nasies en taalgroepe van die wêreld gestuur: “Mag daar vrede en voorspoed vir julle wees!
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Koning Nebukadnesar het 'n brief geskryf vir al die mense op die hele aarde. Hy het geskryf: “Ek hoop dit gaan baie goed met julle!
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KONING Nebukadnésar aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees!
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Koning Nebukadnesar aan al die volke, nasies en taalgroepe wat oor die hele wêreld woon: Voorspoed!
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Koning Nebukadnesar aan alle volke, nasies en taalgroepe wat op die hele aarde woon: Mag julle vrede groot wees!
Deel
Lees DANIËL 4DANIËL 4:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Koning Nebukadnésar, aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon; Vrede word vir julle vermenigvuldig.
Deel
Lees DANIËL 4