DANIËL 3:23
DANIËL 3:23 Bybel vir almal (ABA)
Die drie manne, Sadrag, Mesag en Abed-Nego, het binne-in die vuur geval. Hulle was vasgebind.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar daardie drie manne, Sadrag, Mesag en Abednégo, het geboeid binne-in die brandende vuuroond geval.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die drie manne, Sadrag, Mesag en Abednego, het vasgebind binne-in die brandende oond geval.
Deel
Lees DANIËL 3