DANIËL 3:21
DANIËL 3:21 Bybel vir almal (ABA)
Die soldate het hulle vasgebind en in die vuur gegooi. Sadrag, Mesag en Abed-Nego het nog al hulle klere aangehad.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe is daardie manne geboei met hulle mantels, hulle broeke en hulle tulbande en hulle ander klere aan, en hulle is binne-in die brandende vuuroond gegooi.
Deel
Lees DANIËL 3DANIËL 3:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle is toe vasgebind en sommer met hulle hemde, broeke en kopdoeke, met al hulle klere, in die brandende oond gegooi.
Deel
Lees DANIËL 3