DANIËL 2:8
DANIËL 2:8 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê die koning vir hulle: “Ek weet julle wil eers dink wat julle moet doen. Julle weet ek het klaar besluit
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die koning het geantwoord en gesê: Ek weet verseker dat julle tyd wil win, omdat julle sien dat die saak by my vasstaan
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die koning: “Ek weet goed julle wil net tyd wen omdat julle sien ek het klaar besluit
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarop antwoord die koning en sê: “Ek weet sonder twyfel dat julle probeer tyd wen, omdat julle gesien het dat die saak by my vasstaan
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die koning het geantwoord en gesê: Ek weet verseker dat julle tyd sal wen, want julle sien dat die ding van my weg is.
Deel
Lees DANIËL 2