DANIËL 2:37
DANIËL 2:37 Die Boodskap (DB)
U Majesteit, u is die grootste van al die konings. Die God van die hemel het u die sterkste op aarde gemaak. Hy het vir u mag, gesag en eer gegee.
DANIËL 2:37 Bybel vir almal (ABA)
“Koning, jy is die kop van goud. Jy is 'n koning van ander konings. Die God van die hemel het vir jou koning gemaak en jy het baie sterk en belangrik geword.
DANIËL 2:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U, o koning, koning van die konings, aan wie die God van die hemel die koningskap, die krag en die sterkte en die eer verleen het
DANIËL 2:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
“U is die groot koning; die God van die hemel het aan u die heerskappy, die krag en die mag en die eer gegee.
DANIËL 2:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U, o koning, is die koning van die konings aan wie die God van die hemel die koningskap, die mag, die krag en eer gegee het.