DANIËL 2:22
DANIËL 2:22 Bybel vir almal (ABA)
Hy help mense om moeilike dinge te verstaan. Hy weet wat in die donker is, want by Hom is lig.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy openbaar ondeurgrondelike en verborge dinge; Hy weet wat in die duister is, en die lig woon by Hom.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat ondeurgrondelike en verborge dinge openbaar en wat weet wat in die duisternis is; by Hom is die lig.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy openbaar dit wat diep en verborge is; Hy weet wat in die duisternis is. Die lig is by Hom tuis.
Deel
Lees DANIËL 2DANIËL 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy openbaar die diep en verborge dinge: Hy weet wat in die duisternis is, en die lig woon by Hom.
Deel
Lees DANIËL 2