DANIËL 1:12
DANIËL 1:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maak asseblief tien dae lank 'n proefneming met ons en laat hulle vir ons net groente gee om te eet en water om te drink.
Deel
Lees DANIËL 1DANIËL 1:12 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Toets asseblief ons plan tien dae lank. Gee vir ons groente om te eet en water om te drink.
Deel
Lees DANIËL 1DANIËL 1:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Stel tog u dienaars tien dae lank op die proef, en laat hulle ons van die groente gee om te eet en water om te drink
Deel
Lees DANIËL 1