YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

KOLOSSENSE 4:5

KOLOSSENSE 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Tree met wysheid teenoor buitestanders op, en koop die tyd uit.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer julle by mense is wat nie in Christus glo nie, dan moet julle reg lewe. Ja, julle moet julle tyd reg gebruik.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tree met wysheid op teenoor die mense wat nog buite die gemeente is. Maak die beste gebruik van elke geleentheid.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Tree met wysheid teenoor buitestanders op, en koop die tyd uit.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Wandel in wysheid teenoor die wat buite is, en koop die tyd uit.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Die Boodskap (DB)

As julle met mense te doen kry wat nie Christene is nie, moet julle julle veral goed gedra. Gebruik elke oomblik om ’n positiewe invloed op hulle uit te oefen.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In julle verhouding met buitestanders moet julle slim optree deur elke kans te benut.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:5

KOLOSSENSE 4:5 AFR83KOLOSSENSE 4:5 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's