YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

KOLOSSENSE 4:2

KOLOSSENSE 4:2 Bybel vir almal (ABA)

Julle moenie ophou bid nie, julle moet wakker wees en julle moet altyd vir God dankie sê.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VOLHARD in die gebed en waak daarin met danksegging

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Volhard in die gebed! Wees daarby waaksaam en dankbaar

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Volhard in gebed. Wees waaksaam en dankbaar as julle bid.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hou aan in gebed en waak daarin met danksegging

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Die Boodskap (DB)

Bid gereeld en gedissiplineerd. Sê ook vir God dankie vir alles wat Hy vir julle doen.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Volhard in die gebed. Bid terwyl julle geestelik waaksaam en dankbaar is.

Deel
Lees KOLOSSENSE 4

KOLOSSENSE 4:2

KOLOSSENSE 4:2 AFR83KOLOSSENSE 4:2 AFR83KOLOSSENSE 4:2 AFR83KOLOSSENSE 4:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's