KOLOSSENSE 4:16
KOLOSSENSE 4:16 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer julle hierdie brief van my klaar gelees het, dan moet julle dit ook vir die gemeente in Laodisea stuur sodat hulle dit ook kan lees. Ek het ook vir hulle 'n brief gestuur. Julle moet dit ook lees.
KOLOSSENSE 4:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer hierdie brief by julle gelees is, sorg dat dit ook in die gemeente van die Laodicense gelees word en dat julle ook dié uit Laodicéa lees.
KOLOSSENSE 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wanneer hierdie brief klaar by julle voorgelees is, moet julle reëlings tref dat dit ook in die gemeente van die Laodisense voorgelees kan word; en die een wat van Laodisea af sal kom, moet ook by julle voorgelees word.