KOLOSSENSE 4:1
KOLOSSENSE 4:1 Die Boodskap (DB)
Base, behandel julle werkers regverdig en eerlik. Julle besef natuurlik dat julle ook ’n Baas in die hemel het.
KOLOSSENSE 4:1 Bybel vir almal (ABA)
Julle wat eienaars van slawe is, julle moet reg doen aan julle slawe, soos die Here wil hê. Julle moet onthou dat julle ook 'n Eienaar in die hemel het.
KOLOSSENSE 4:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
BETOON reg en billikheid, here, aan julle diensknegte, omdat julle weet dat julle ook 'n Here in die hemele het.