KOLOSSENSE 1:5
KOLOSSENSE 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Julle glo en julle weet wat God vir julle in die hemel gebêre het. Julle het daarvan gehoor toe julle die goeie boodskap gehoor het, die boodskap wat waar is.
KOLOSSENSE 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
vanweë die hoop wat vir julle weggelê is in die hemele, waarvan julle vroeër gehoor het deur die woord van die waarheid van die evangelie
KOLOSSENSE 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierdie geloof en liefde is gegrond op die hoop wat vir julle in die hemel bewaar word en waarvan julle reeds gehoor het toe die waarheid, die evangelie, aan julle verkondig is.
KOLOSSENSE 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
op grond van die hoop wat in die hemel op julle wag. Julle het al hiervan gehoor toe die woord van die waarheid, die evangelie
KOLOSSENSE 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir die hoop wat vir julle weggelê is in die hemel, waarvan julle tevore gehoor het in die woord van die waarheid van die evangelie