KOLOSSENSE 1:25
KOLOSSENSE 1:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
waarvan ek 'n dienaar geword het volgens die bediening van God wat aan my gegee is in julle belang, om die woord van God te vervul
KOLOSSENSE 1:25 Bybel vir almal (ABA)
Dit was God se plan dat ek vir die kerk moet werk. Hy het vir my die werk gegee om vir julle alles te sê wat Hy vir julle wil sê.
KOLOSSENSE 1:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
waarvan ek 'n dienaar geword het volgens die opdrag wat God my gegee het om sy woord ten volle aan julle bekend te maak.
KOLOSSENSE 1:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
waarvan ek 'n dienaar geword het, ooreenkomstig die bedieningstaak wat God aan my toevertrou het, om in julle belang die woord van God volledig bekend te maak.
KOLOSSENSE 1:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Waarvan ek 'n dienaar gemaak is, volgens die bedeling van God wat aan my gegee is vir julle, om die woord van God te vervul