KOLOSSENSE 1:21
KOLOSSENSE 1:21 Bybel vir almal (ABA)
Voorheen was julle ver van God, julle was God se vyande en julle het slegte dinge gedink en gedoen.
KOLOSSENSE 1:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ook julle wat vroeër vervreemd was en vyandig gesind deur die bose werke, het Hy nou versoen
KOLOSSENSE 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ook julle was voorheen ver van God af en vyandiggesind teenoor Hom, soos blyk uit julle sondige lewenswyse.