AMOS 8:4
AMOS 8:4 Bybel vir almal (ABA)
“Luister na wat Ek sê. Julle doen slegte dinge aan die arm mense, julle wil die mense wat niks het nie, doodmaak.
Deel
Lees AMOS 8AMOS 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoor dit, julle wat die behoeftige vertrap en daarop uit is om die ootmoediges van die land uit te roei
Deel
Lees AMOS 8AMOS 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Luister hierna, julle wat arm mense vertrap, julle wat die mense in nood in die land wil uitroei.
Deel
Lees AMOS 8AMOS 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Luister hierna, julle wat die behoeftiges vertrap, en daarop uit is om weerloses in die land uit te wis
Deel
Lees AMOS 8AMOS 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoor dit, o julle wat die behoeftiges verslind, ja, om die armes van die land te laat beswyk
Deel
Lees AMOS 8