YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

AMOS 6:6

AMOS 6:6 Bybel vir almal (ABA)

Julle drink wyn uit die bakke waarin julle offers bring en julle smeer die beste olyf-olie aan julle. Maar julle is nie bekommerd dat dit slegter en slegter gaan met die Israeliete nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Wat uit offerkomme wyn drink en hulle met die beste soorte olie salf, maar hulle nie oor die verbreking van Josef bekommer nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

julle drink wyn uit offerkomme en salf julle met uitsoekolie, maar oor die vernietiging van Josef bekommer julle julle nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hulle drink offerbakke vol wyn; met die beste olies salf hulle hulleself; maar hulle treur nie oor die ondergang van Josef nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

wat wyn in bakkies drink en hulleself met die hoofsalf salf, maar hulle is nie bedroef oor die ellende van Josef nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Die Boodskap (DB)

Julle drink wyn uit die bekers wat vir die offers gebruik word. Julle smeer julleself met lekkerruikolie. Maar julle bekommer julle nie ’n oomblik oor die einde van Josef se nasate nie.

Deel
Lees AMOS 6

AMOS 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle drink bekers vol wyn en smeer uitsoekolies aan. Maar oor die ondergang van Israel ontstel julle julle nie.

Deel
Lees AMOS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's