AMOS 6:13
AMOS 6:13 Bybel vir almal (ABA)
Julle spog dat julle die twee stede Lo-Dabar en Karnajim oorwin het. Julle sê julle het dit gedoen omdat julle self so sterk is.
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle wat bly is oor 'n nietige ding, wat sê: Het ons nie deur ons eie krag horings gekry nie?
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle verheug julle oor Lo-Dabar, julle sê: “Dit is tog deur ons eie krag dat ons Karnajim vir ons teruggevat het!”
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle is bly oor Lo-Dabar. Julle sê: “Het ons nie met eie krag Karnajim vir ons verower nie?”
Deel
Lees AMOS 6AMOS 6:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle wat bly is oor iets wat niks is nie, wat sê: Het ons nie uit eie krag horings vir ons geneem nie?
Deel
Lees AMOS 6