AMOS 2:14
AMOS 2:14 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat vinnig kan hardloop, sal nie kan weghardloop nie. Sterk mense sal nie sterk genoeg wees nie. Soldate sal hulleself nie kan red nie.
AMOS 2:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sodat die wat gou is, nie kan ontvlug nie, en die sterke sy krag nie kan ontwikkel en die held sy lewe nie kan red nie.
AMOS 2:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die vinnige sal nie kan vlug nie, die sterke se krag sal hom niks baat nie, die dapper soldaat sal homself nie kan red nie.
AMOS 2:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Toevlugsoord vir die vinnige het verlore gegaan; die sterke sal nie sy krag kan inspan nie en die held nie sy eie lewe kan red nie.
AMOS 2:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal die vlug vergaan van die vinniges, en die sterke sal sy mag nie versterk nie, en die held sal homself nie red nie.