AMOS 1:7
AMOS 1:7 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal Ek 'n vuur stuur na die stad Gasa. Sy mooi huise sal afbrand.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die muur van Gasa, en dit sal sy paleise verteer.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal Ek binne die mure van Gasa 'n vuur laat losbreek en dit sal sy mooi huise verteer.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal vuur slinger teen die stadsmuur van Gasa; dit sal sy vestings verteer.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek sal 'n vuur op die muur van Gasa stuur, wat sy paleise sal verteer.
Deel
Lees AMOS 1