AMOS 1:15
AMOS 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle koning sal in ballingskap gaan, hy en sy vorste tesame, sê die HERE.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:15 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal die Ammoniete se koning en sy amptenare vang en wegvat na 'n ander land.” Dit is wat die Here gesê het.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle koning sal in ballingskap weggevoer word, hy en sy amptenare saam met hom, sê die Here.
Deel
Lees AMOS 1