AMOS 1:10
AMOS 1:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarom sal Ek 'n vuur stuur na die stad Tirus. Sy mooi huise sal afbrand.”
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom sal Ek 'n vuur slinger in die muur van Tirus, en dit sal sy paleise verteer.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom sal Ek binne die mure van Tirus 'n vuur laat losbreek en dit sal sy mooi huise verteer.
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal vuur slinger teen die stadsmuur van Tirus; dit sal sy vestings verteer.”
Deel
Lees AMOS 1AMOS 1:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek sal 'n vuur op die muur van Tirus stuur, wat sy paleise sal verteer.
Deel
Lees AMOS 1