HANDELINGE 9:6
HANDELINGE 9:6 Bybel vir almal (ABA)
Maar jy moet opstaan en jy moet in die stad ingaan, dan sal iemand vir jou sê wat jy moet doen.”
HANDELINGE 9:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U hê moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy moet doen.
HANDELINGE 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar staan op en gaan na die stad toe. Daar sal vir jou gesê word wat jy moet doen.”
HANDELINGE 9:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar staan op en gaan na die stad, en daar sal vir jou gesê word wat jy moet doen.”
HANDELINGE 9:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het bewend en verbaas gesê: Here, wat wil U hê moet ek doen? En die Here sê vir hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou vertel word wat jy moet doen.