HANDELINGE 9:4
HANDELINGE 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”
HANDELINGE 9:4 Bybel vir almal (ABA)
Toe hy op die grond val, het hy gehoor dat Iemand sê: “Saul, Saul, hoekom doen jy hierdie slegte dinge aan My?”
HANDELINGE 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy val op die grond en hoor 'n stem vir hom sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?
HANDELINGE 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het op die grond neergeval en 'n stem vir hom hoor sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy My?”
HANDELINGE 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het op die aarde geval en 'n stem vir hom hoor sê: Saul, Saul, waarom vervolg jy My?