HANDELINGE 9:23 - Compare All Versions

HANDELINGE 9:23 AFR83 (Afrikaans 1983)

Na verloop van tyd het die Jode saamgesweer om Saulus te vermoor

HANDELINGE 9:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

En ná geruime tyd het die Jode beraadslaag om hom om te bring.

HANDELINGE 9:23 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Na etlike dae het dié Jode saamgesweer om Saulus te vermoor.

HANDELINGE 9:23 DB (Die Boodskap)

Die Jode het later besluit om Saulus dood te maak

HANDELINGE 9:23 ABA (Bybel vir almal)

Ná 'n lang tyd het die Jode planne gemaak om vir Saulus dood te maak

HANDELINGE 9:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Maar nadat 'n hele paar dae verloop het, het die Jode saamgespan om hom dood te maak.

HANDELINGE 9:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En nadat baie dae verby was, het die Jode raad gehou om hom dood te maak.