HANDELINGE 9:15
HANDELINGE 9:15 Bybel vir almal (ABA)
Die Here sê toe vir Ananias: “Jy moet na Saulus toe gaan, want Ek het hom gekies en aangestel om vir My te werk en om vir die volke en hulle konings en ook vir die Israeliete te vertel van My.
HANDELINGE 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Here sê vir hom: Gaan, want hy is vir My 'n uitverkore werktuig om my Naam te dra voor nasies en konings en die kinders van Israel.
HANDELINGE 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir hom: “Gaan daarheen, want Ek het hom gekies as my werktuig om my Naam uit te dra onder die heidennasies en hulle konings en ook onder Israel.