HANDELINGE 9:12
HANDELINGE 9:12 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl Saulus gebid het, het Ek vir hom gewys dat 'n man na hom toe kom en dat hierdie man sy hande op hom sit sodat hy weer kan sien. Die man se naam is Ananias.”
HANDELINGE 9:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hy het in 'n gesig 'n man met die naam van Ananías sien inkom en hom die hande oplê, sodat hy weer kon sien.
HANDELINGE 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hy het in 'n gesig 'n man met die naam Ananias sien inkom wat hom die hande oplê sodat hy weer kan sien.”
HANDELINGE 9:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en het in 'n visioen gesien dat 'n man met die naam Ananias binnekom en hom die hande oplê om hom weer te laat sien. ”
HANDELINGE 9:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het in 'n gesig 'n man met die naam van Ananías sien inkom en sy hand op hom slaan, sodat hy kan sien.