Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 8:37 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 8:37 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Toe sê Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord en sê: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.

HANDELINGE 8:37 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En Filippus sê: As jy glo met jou hele hart, mag jy dit. En hy antwoord en sê: Ek glo dat Jesus Christus die Seun van God is.