HANDELINGE 7:55
HANDELINGE 7:55 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Heilige Gees was in Stefanus. Stefanus het reguit opgekyk na die hemel, en hy het gesien dat God Koning is. Hy het ook vir Jesus gesien wat staan op die belangrikste plek langs God.
HANDELINGE 7:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar hy was vol van die Heilige Gees en het die oë na die hemel gehou en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat staan aan die regterhand van God.
HANDELINGE 7:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het opgekyk na die hemel en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan.
HANDELINGE 7:55 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Stefanus, vol van die Heilige Gees, het stip na die hemel gekyk en die heerlikheid van God gesien, en Jesus wat aan die regterhand van God staan.
HANDELINGE 7:55 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar hy, wat vol van die Heilige Gees was, het stip na die hemel opgekyk en die heerlikheid van God gesien en Jesus wat aan die regterhand van God staan