HANDELINGE 7:53
HANDELINGE 7:53 Bybel vir almal (ABA)
Julle is die mense wat die wette van God gekry het. God het die engele gebruik om dit vir julle te gee. Maar julle was nie gehoorsaam aan God se wette nie.”
HANDELINGE 7:53 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
julle wat die wet deur die beskikkinge van engele ontvang het en tog nie onderhou het nie!
HANDELINGE 7:53 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is die mense wat deur bemiddeling van engele die wet van God ontvang het, en tog het julle dit nie gehoorsaam nie.”
HANDELINGE 7:53 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle het die wet deur die beskikking van engele ontvang en tog nie onderhou nie!”
HANDELINGE 7:53 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
wat die wet deur die beskikking van engele ontvang het en dit nie onderhou het nie.