HANDELINGE 7:33
HANDELINGE 7:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
En die Here sê vir hom: ‘Trek jou skoene uit, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond.
HANDELINGE 7:33 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê die Here vir hom: ‘ Trek jou sandale uit, want die plek waarop jy staan, is gewyde grond.
HANDELINGE 7:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die Here vir hom: Trek die skoene van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond.
HANDELINGE 7:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê die Here vir hom, ‘Trek jou sandale van jou voete af, want die plek waarop jy staan, is heilige grond.
HANDELINGE 7:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die Here vir hom: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy staan, is heilige grond.