HANDELINGE 7:23
HANDELINGE 7:23 Bybel vir almal (ABA)
“Toe Moses 40 jaar oud was, het hy besluit om te gaan kyk hoe dit gaan met sy mense, die Israeliete.
HANDELINGE 7:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nadat hy die ouderdom van veertig jaar bereik het, het dit in sy hart opgekom om sy broers, die kinders van Israel, te besoek
HANDELINGE 7:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Op veertigjarige leeftyd het die verlange by hom opgekom om te gaan kyk hoe dit met sy mense, die volk Israel, gaan.