HANDELINGE 5:25
HANDELINGE 5:25 Bybel vir almal (ABA)
Toe kom daar iemand en hy sê vir hulle: “Weet julle wat gebeur het? Die manne wat in die tronk was, staan in die tempel en hulle leer vir die mense.”
HANDELINGE 5:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar kom een en bring aan hulle berig en sê: Kyk, die manne wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.
HANDELINGE 5:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Net toe kom daar iemand en sê vir hulle: “Weet julle, die mans vir wie julle in die tronk gesit het, staan daar in die tempel en leer die volk!”
HANDELINGE 5:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar iemand het hulle kom inlig: “Kyk, die manne wat julle in die tronk laat gooi het, staan die volk op die tempelterrein en onderrig.”
HANDELINGE 5:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe kom een en vertel hulle en sê: Kyk, die manne wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.