HANDELINGE 5:19 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 5:19 AFR83 (Afrikaans 1983)
Maar 'n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, die apostels uitgelei en vir hulle gesê
HANDELINGE 5:19 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar 'n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei en gesê
HANDELINGE 5:19 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Maar ’n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, hulle uitgelei en vir hulle gesê
HANDELINGE 5:19 DB (Die Boodskap)
Maar ’n engel van die Here het dieselfde nag nog die tronk se deure kom oopsluit. Die engel sê toe vir hulle: “Moenie mismoedig word nie.
HANDELINGE 5:19 ABA (Bybel vir almal)
Maar 'n engel van die Here het in die nag gekom. Hy het die deure van die tronk oopgemaak en hy het die apostels na buite gelei.
HANDELINGE 5:19 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar 'n engel van die Here het in die nag die tronkdeure oopgemaak, hulle uitgelei en gesê
HANDELINGE 5:19 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar die engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle na vore gebring en gesê