Handelinge 5:19
Handelinge 5:19 ABA
Maar 'n engel van die Here het in die nag gekom. Hy het die deure van die tronk oopgemaak en hy het die apostels na buite gelei.