HANDELINGE 5:13
HANDELINGE 5:13 Bybel vir almal (ABA)
Die ander mense was 'n bietjie bang om saam met die gelowiges te aanbid. Maar hulle het die gelowiges gerespekteer.
HANDELINGE 5:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar was niemand van die ander wat dit gewaag het om hom by hulle te voeg nie, maar die volk het hulle baie geëer.
HANDELINGE 5:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar van die ander mense het niemand dit gewaag om by hulle aan te sluit nie al het die volk hulle hoog geag.
HANDELINGE 5:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die res van die volk het niemand dit egter gewaag om by die gelowiges aan te sluit nie, alhoewel die volk hoë agting vir hulle gehad het.
HANDELINGE 5:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En van die ander het niemand vermag om hom by hulle aan te sluit nie, maar die volk het hulle groot gemaak.