YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 28:5

HANDELINGE 28:5 Bybel vir almal (ABA)

Maar Paulus het die slang afgeskud, en dit het in die vuur geval. En daar het niks sleg met Paulus gebeur nie.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar hy het die dier in die vuur afgeskud en geen kwaad gely nie.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het egter die slang in die vuur afgeskud en niks oorgekom nie.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Paulus het egter die gedierte in die vuur afgeskud, en was ongedeerd.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het die dier in die vuur afgeskud en geen kwaad gevoel nie.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Die Boodskap (DB)

Paulus het die gedierte afgeskud en dit in die vuur laat val. Hy het niks oorgekom nie. Almal het verwag dat hy enige oomblik sou begin opswel van die slangbyt en doodgaan.

Deel
Lees HANDELINGE 28

HANDELINGE 28:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Paulus het egter die ongedierte in die vuur afgeskud en geen nagevolge gehad nie.

Deel
Lees HANDELINGE 28
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's