YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

HANDELINGE 27:22

HANDELINGE 27:22 Bybel vir almal (ABA)

Maar nou wil ek vir julle sê wat julle moet doen. Julle moet sterk wees. Nie een van julle sal sterf nie, maar die skip sal stukkend breek en sink.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Maar nou vermaan ek julle om moed te hou, want daar sal hoegenaamd geen verlies van lewe onder julle wees nie, maar alleen van die skip.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar selfs in hierdie omstandighede vra ek julle: Hou moed! Niemand van julle sal sy lewe verloor nie. Net die skip sal vergaan.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En nou roep ek julle op om moed te hou, want daar sal geen lewensverlies onder julle wees nie; net die skip sal vergaan.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En nou vermaan ek julle om goeie moed te hou, want daar sal geen mens se lewe onder julle verloor nie, behalwe van die skip.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Die Boodskap (DB)

Julle moenie moed opgee nie. Ek verseker julle: niemand aan boord sal iets oorkom nie. Net die skip sal vergaan.

Deel
Lees HANDELINGE 27

HANDELINGE 27:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En nou vra ek julle: Hou moed! Daar sal verseker geen lewensverlies onder julle wees nie; net die skip sal tot niet gaan.

Deel
Lees HANDELINGE 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's