HANDELINGE 27:18
HANDELINGE 27:18 Bybel vir almal (ABA)
Dit was 'n kwaai storm. Daarom het die matrose die volgende dag begin om die goed wat op die skip was, in die see te gooi.
HANDELINGE 27:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En terwyl ons geweldig deur die storm geteister is, het hulle op die volgende dag van die vrag uitgegooi
HANDELINGE 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Omdat ons baie swaar gekry het in die storm, het hulle die volgende dag die skip se vrag oorboord begin gooi.