HANDELINGE 26:17
HANDELINGE 26:17 Bybel vir almal (ABA)
Ek sal jou beskerm teen jou eie volk en teen die heidene. Ek stuur jou na die heidene.
HANDELINGE 26:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
terwyl Ek jou verlos uit die volk en die heidene na wie Ek jou nou stuur
HANDELINGE 26:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek sal jou beskerm teen die volk Israel en teen die heidennasies na wie toe Ek jou stuur.
HANDELINGE 26:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ek sal jou red uit jou volk en van die heidene na wie Ek jou stuur
HANDELINGE 26:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en verlos jou van die volk en van die heidene na wie Ek jou nou stuur