HANDELINGE 24:3
HANDELINGE 24:3 Bybel vir almal (ABA)
Dit is vir ons altyd lekker om die goeie dinge te sien wat jy oral vir ons volk doen. Ons is baie dankbaar daaroor.
HANDELINGE 24:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dat 'n groot vrede deur u, hoogedele Felix, ons te beurt val, en dat daar hervorminge deur u voorsorg in elke opsig en oral vir hierdie nasie tot stand kom, neem ons met alle dankbaarheid aan.