HANDELINGE 23:26 – Vergelyk alle weergawes
HANDELINGE 23:26 AFR83 (Afrikaans 1983)
“Van Claudius Lisias. “Aan die hooggeagte goewerneur Feliks. “Groete.
HANDELINGE 23:26 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Claudius Lísias aan die hoogedele goewerneur Felix: Groete!
HANDELINGE 23:26 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Claudius Lisias skryf aan die hooggeagte goewerneur Feliks. Groete!
HANDELINGE 23:26 DB (Die Boodskap)
Van: Claudius Lisias Aan: Feliks, ons hooggeagte goewerneur Ek groet u!
Deel
HANDELINGE 23 DBHANDELINGE 23:26 ABA (Bybel vir almal)
Ek, Claudius Lisias, skryf hierdie brief vir jou, geagte goewerneur Feliks. Ek stuur groete!
HANDELINGE 23:26 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Claudius Lisias aan die hooggeagte prokurator Feliks: Gegroet!
HANDELINGE 23:26 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Claudius Lisias stuur 'n groet aan die voortreflikste goewerneur Felix.