HANDELINGE 22:8 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
HANDELINGE 22:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
‘Wie is U, Here?’ het ek gevra. ‘Ek is Jesus van Nasaret,’ het Hy my geantwoord. ‘Dit is vir My wat jy vervolg.’
HANDELINGE 22:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En ek het geantwoord: Wie is U, Here? En Hy het vir my gesê: Ek is Jesus, die Nasaréner, wat jy vervolg.
HANDELINGE 22:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
‘Wie is U, Meneer?’ het ek gereageer. ‘Ek is Jesus van Nasaret,’ het Hy my geantwoord. ‘Dit is vir Mý wat jy vervolg.’
HANDELINGE 22:8 DB (Die Boodskap)
“‘Wie is U, Here?’ het ek dadelik gevra. ‘Dit is Ek, Jesus van Nasaret! Jy is besig om My te vervolg.’
Deel
HANDELINGE 22 DBHANDELINGE 22:8 ABA (Bybel vir almal)
Ek het gevra: ‘Wie is U, Here?’ En Hy het vir my gesê: ‘Ek is Jesus van Nasaret. Jy doen slegte dinge aan My.’
HANDELINGE 22:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
En ek het gevra, ‘Wie is U, Here?’ Hy het my geantwoord, ‘Ek is Jesus van Nasaret wat jy vervolg.’
HANDELINGE 22:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ek antwoord: Wie is U, Here? En hy sê vir my: Ek is Jesus, die Nasaret, wat jy vervolg.