HANDELINGE 21:9
HANDELINGE 21:9 Bybel vir almal (ABA)
Filippus het vier dogters gehad, hulle was nog nie getroud nie. Die vier dogters was profete.
HANDELINGE 21:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het vier ongetroude dogters gehad wat die profetiese gawe besit het.
HANDELINGE 21:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vier ongetroude dogters gehad wat die gawe besit het om te profeteer.
HANDELINGE 21:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het vier ongetroude dogters gehad wat oor die gawe van profesie beskik het.
HANDELINGE 21:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En dieselfde man het vier dogters gehad, maagde, wat geprofeteer het.