HANDELINGE 20:27 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion

HANDELINGE 20:27 AFR83 (Afrikaans 1983)

want ek het nie nagelaat om die heilsplan van God in sy volle omvang aan julle te verkondig nie.

HANDELINGE 20:27 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Want ek het nie nagelaat om aan julle die hele raad van God te verkondig nie.

HANDELINGE 20:27 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

want ek het nie weggeskram daarvan om die volle plan van God aan julle te verkondig nie.

HANDELINGE 20:27 DB (Die Boodskap)

Ek het God se hele reddingsplan aan julle meegedeel, elke stukkie daarvan.”

HANDELINGE 20:27 ABA (Bybel vir almal)

want ek was nie bang nie, ek het vir julle alles van God se plan vertel.

HANDELINGE 20:27 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

want ek het nie daarvan teruggedeins om die volle heilsplan van God aan julle te verkondig nie.

HANDELINGE 20:27 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Want ek het nie nagelaat om al die raad van God aan julle te verkondig nie.