HANDELINGE 20:20
HANDELINGE 20:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle weet dat ek altyd dinge gedoen het wat vir julle gehelp het. Ek het vir julle vertel van God se boodskap en ek het vir julle geleer, ek het dit gedoen waar almal dit kon sien en ek het dit ook in julle huise gedoen.
HANDELINGE 20:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hoe ek niks agtergehou het van wat nuttig is nie, om dit aan julle te verkondig en julle te onderrig in die openbaar en in julle huise
HANDELINGE 20:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle weet dat ek niks teruggehou het wat vir julle voordelig kon wees nie, toe ek by julle in die openbaar gepreek en julle in julle huise onderrig het.
HANDELINGE 20:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle weet ook hoe ek nie nagelaat het om enigiets van dit wat vir julle voordelig is, aan julle te verkondig, en aan julle in die openbaar en in julle huise te onderrig nie
HANDELINGE 20:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hoe ek niks teruggehou het wat vir julle nuttig was nie, maar julle getoon het en julle in die openbaar en van huis tot huis geleer het