HANDELINGE 20:18
HANDELINGE 20:18 Bybel vir almal (ABA)
Toe hulle by Paulus kom, het hy vir hulle gesê: “Julle weet wat ek alles gedoen het, die hele tyd van die eerste dag af toe ek in die provinsie Asië gekom het.
HANDELINGE 20:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe hulle by hom kom, sê hy vir hulle: Julle weet hoe ek, van die eerste dag af dat ek in Asië aangekom het, die hele tyd by julle gewees het
HANDELINGE 20:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe hulle by hom kom, sê hy vir hulle: “Julle weet hoe ek die hele tyd, van die eerste dag af dat ek in die provinsie Asië gekom het, onder julle geleef het
HANDELINGE 20:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe hulle by hom aankom, het hy vir hulle gesê: “Julle weet dat ek vanaf die eerste dag toe ek in Asië aangekom het, die hele tyd by julle was
HANDELINGE 20:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hulle by hom kom, sê hy vir hulle: Julle weet, van die eerste dag af dat ek in Asië gekom het, hoe ek met julle was op alle tye